Jy Vir My

 18,00

“Die CD bevat live-snitte van oktober 2002, toe Stef en sy musikante vir een maand lank deur Suid Afrika getoer het. Die konserte by die universiteits-teaters van Pretoria en Stellenbosch is opgeneem op tweetrack en daaruit is ’n seleksie gemaakt vir hierdie CD. ‘Jy Vir My’ bevat ook enkele nuwe songs wat Stef onlangs hier by ons geskryf het”.

Artikelnummer: 145 Categorie:
  1. Waar Slaap My Liefde (02:49)
  2. Wagtyd (03:39)
  3. Hillbrow (03:41)
  4. Pelgrimsrust (04:48)
  5. Schaduw In De Nacht (03:48)
  6. Serekunda (04:21)
  7. Suikerbossie (02:58)
  8. Witsand (03:54)
  9. Hilton Barcelona (04:10)
  10. Wodka (03:28)
  11. Ik Heb Je Lief (02:55)
  12. Papa (03:11)

Beschrijving

Live in Pretoria en Stellenbosch

“In Oktober 2002 het ons met die band deur die land getoer… Aardklop in Potch, Pretoria, Upington, Kimberley, Bloemfontein en Stellenbosch… drie weke onderweg van noord naar zuid… twee vertonings het ons opgeneem op een minidisc soos ons dikwels doen, om te luister na hoe ons speel en waar dit goed is of waar dit kan verbeter.

Dis die eerste keer dat ons so ’n opname vrystel, ongecensureer… soos dit was.

Die eerste songs is van ’n vertoning by Tukkies in Pretoria, die laatste songs van een vertoning in die HB Thom teater in Stellenbosch. Aangesien die koms naar die land met negen mensen een financiele operasie is waarby ons probeer op een break-even uit te kom, is ons veel dank verskuldig aan die Aardklop fees wat deels die vliegtickets geborg het en Pro Tours die ons deur die land gebring het met een van hul toerbusse, Quinton die wonderbaarlike driver… Deon, Izeldi en Gary van African Pictures wat hierdie toer georganiseer het.

Deur die jare het ek langsaam die land leer ken deur die mense wat my pad gekruis het”.

Stef se eie woorde oor hierdie cd:


Waar slaap my liefde

“Is een gedig van Ingrid Jonker wat ik gelees het tydens een verblyf in Witsand. Het toen met die kitaar musiek daarop geskryf… in die proses het ik een paar woorde toegevoeg vir een chorus en een verse… dis vir my vooral een ode aan een digteres waar ik van hou… deur Jonker, Kerkorrel, Kombuis, Breytenbach en andere is die liefde vir die taal ontstaan in my”.


Wagtyd

“Is twee gedigte van Ingrid Jonker die ik saamgevoeg het.

Die een is een gedig opgedra aan Jack Cope en is een soort afskeidsgedig… woorde oor die einde van iets. Die tweede gedig is opgedra aan Andre P Brink en gaan oor die begin van een liefde. Die gedigte is kort na mekaar geskryf en die kontras was vir my so lewensêg en so werklik dat ik iets daarmee wou doen. Dis nie een song in die klassieke sin van die woord… dis meer spoken poetry met musiek… vir my een interessante experiment”.

 

Pelgrimsrus

“Is geskryf op die dag dat ik gehoor het dat vriend, Ralph Rabie sy lewe het beeindig. Die musiek is ontstaan tydens die KKNK in Oudtshoorn, April 2003.

Kitaris Francis Wildemeersch het die eerste musikale idee gegee en daar het ons met twee aan verder gewerk. Ons het dit ook direk gespeel op die festival en besluit dit toe te voeg tot deze cd. Dis opgedra aan die persoon die vir my die land het geopen… die my eerste gids was en my die Afrikaner kultuur het leer ken, leer verstaan en leer waardeer”.

 

Hillbrow

“My gunsteling song van Kerkorrel. Deur die liedjie het ek hom leer ken in die noordelike halfrond. Vir eers het ons een weergawe gespeel in Oudtshoorn wat meer geklink het soos die origineel van Kerkorrel.

In die studio het ik een ander versie gesoek… denkend aan Hillbrow soos dit nou is. Ik wou ook na al wat het gebeur met die skrywer van dit liedjie een ligte versie maak… niet een sad-one, omdat ik wist dat een goeie song op meer maniere gespeel kan word en dit is een moerse goeie song”.