Skip to main content
Liedteksten

Ons groei saam

Plant ‘n saadjie vir die toekoms
In die grond van hier die land
Gee die kinders ‘n vooruitsig
Maak ‘n pad en maak ’n plan

En al is daar orals weerstand
Ons moe nie ophou om te veg
Gee die Mammas jou vertroue
Want hulle hou die wêreld reg

Ons groei saam
Ons groei saam
Ons groei, ons groei saam

Moenie wag nie op verlossing
Van die manne wat regeer
Als jij die wêreld wil verander
Gee die vrouens die beheer

En gee die kinders ‘n vooruitsig
Maak n pad of maak ’n plan
Plant n saadjie vir die toekoms
In die grond van hier die land

Ons groei saam
Jij en ik
Ons groei saam
Naar die lig
Ons groei
Ons groei saam

Uitgebracht
2022
Duurtijd
02:03
Credits
T&M: S. Bos
Dit nummer staat op volgende uitgaves
Stef Bos nieuwsbrief

Blijf op de hoogte

Meld je aan en ontvang het Stef Bos-nieuws als eerste in je mailbox.

Nu aanmelden

Meer plaatsen om Stef Bos te ontdekken