Skip to main content
Liedteksten

Komatiepoort

Daar is altyd ’n wereld

 

Wat jy nog nie ken nie

 

Daar is altyd ’n taal

 

Wat ons nie verstaan nie

 

’n Deel van jouself

 

Waarvan jy vergeet het

 

Daar is altyd ’n pad

 

Wat jy nog moet gaan

 

 

 

Daar is altyd nog ruimte

 

Verby die einde

 

Daar is altyd ’n stem

 

Van binne wat praat

 

Daar is altyd ’n wonder

 

Wat ons nie kan verklaar nie

 

Daar is altyd bagasie

 

Om agter te laat

 

 

 

Daar is altyd ’n lied

 

Vir die wat wil sing

 

Daar is altyd ’n son

 

Al sien jy die maan

 

Daar is altyd ’n wêreld

 

Wat ons nog nie ken nie

 

Daar is altyd een grens

 

Om over te gaan

 

 

 

Daar is altyd ’n insig

 

Wat ons nie ken nie

 

Al lees ons die toekoms

 

Voorspel ons die weer

 

Daars altyd ’n uitsig

 

By God se venster

 

Daars altyd nog lesse

 

Wat ons kan leer

 

 

 

Daars altyd ’n poort

 

Soos by Komatie

 

Daars altyd ’n grens

 

Om verby te beweeg

 

Daars altyd mense

 

Wat glo in die liefde

 

Daars altyd ’n lewe

 

Wat jy nog kan leef

 

 

 

Daar is altyd ’n lied

 

Vir die wat wil sing

 

Daar is altyd ’n son

 

Al sien jy die maan

 

Daars altyd ’n wereld

 

Wat ons nog nie ken nie

 

Daar is altyd ’n grens

 

Om over te gaan

Duurtijd
04:34
Stef Bos nieuwsbrief

Blijf op de hoogte

Meld je aan en ontvang het Stef Bos-nieuws als eerste in je mailbox.

Nu aanmelden

Meer plaatsen om Stef Bos te ontdekken